Live stream preview
As Die Sardientjies Loop
52m
Miljoene sardientjies swem langs die suidelike kus van Afrika, gevolg deur duisende dolfyne, ontelbare haaie en Witmalgas voels, almal will meeding in die natuur se oorvloed.
Ons storie volg regisseur / kameraman, Peter Lamberti, en sy toegewyde span terwyl hulle die sardientjies langs die Suid-Afrikaanse Wildekus prober opspoor en verfilm.
Die sensasionele onderwater beeldmateriaal van "As die Sardientjies Loop" onthul een van die ongelooflikste bebeurtinises op die planeet.