Paradys Onder Aanslag
Afrikaanse Flieks
•
Classics, Documentary, Educational
Die Aliwal Shoal aan die Kwazulu-Natal suid kus in Suid Afrika is ‘n eksotiese mariene wildernis van uitstaande skoonheid en een van die wêreld se top duik plekke.
Hierdie unieke omgewing ondersteun ‘n skouspelagtige koraal gemeenskap en ‘n groot verskeidenheid van bedreigde vis spesies insluitende die vlagskip spesie – die Skeurtandhaai. Dit is ‘n paradys vir besoekende duikers en ‘n bron van inkomste vir die wat daar visvang. Dit is ‘n beskermde area en almal wie dit gebruik is sy beskermers.
Up Next in Afrikaanse Flieks
-
BAR - Bring Claude Terug.
Sjimpansees word in sommige dele van Afrika mishandel. In Oktober 2010 het die Jane Goodall Institute van Suid-Afrika, die Suid-Afrikaanse Lugmag en 'n groep passievolle eko-avonturiers ‘n sending na die Sentraal-Afrikaanse Republiek (CAR) onderneem om Claude, 'n 7-jarige sjimpansee, uit die Bang...