Afrikaanse Flieks

Afrikaanse Flieks

Afrikaanse natuurdokumentêre films vir die fynproewer

Subscribe Share
Afrikaanse Flieks
  • As Die Sardientjies Loop

    Miljoene sardientjies swem langs die suidelike kus van Afrika, gevolg deur duisende dolfyne, ontelbare haaie en Witmalgas voels, almal will meeding in die natuur se oorvloed.

    Ons storie volg regisseur / kameraman, Peter Lamberti, en sy toegewyde span terwyl hulle die sardientjies langs die Su...

  • Diamantkoors langs Die Weskus

    Ruwe duikers en matrose reis van oral oor die wêreld na die berugte Skeleton Coast, langs die gevaarlike kus van Suid Afrika en bekend vir sy skeeps wrakke, om te soek vir diamante onder die see.

    Die rykste diamantneerslae op die aarde word gevind in Suidelike Afrika. Oor ‘n tydperk van miljoene...

  • Seekoei Hel

    Groot nommers van seekoeie is besig om dood te gaan en hulle karkasse word al langs die rivier gevind tot die genot van die krokodille. Wat is die oorsaak van hierdie ongewone sterftes?

    Ons volg die lewens van twee seekoei oujongkêrels en ‘n jong ma en haar kalf in hulle reis oppad na hierdie do...

  • Wildehonde Byt Terug

    ‘n Boeiende blik na ‘n trop van wildehonde, vanaf die geboorte van ‘n werpsel tot grootword, jag, speel en interaksie met mekaar. Die teenspoed en trofeë van ontmoetings met roofdiere en prooi in die Afrika bosveld.

    ‘n Gespesialiseerde halsband kamera word geplaas op een van die trop susters en...

  • Reis Van 'n Reus

    Die see beskerm sy geheime teen 20ste eeu wetenskap. In 'n tyd waar ruimtetuie die buitenste streke en verder van ons sonnestelsel ondersoek, verstaan ons nog skaars wat gebeur langs ons eie kuslyne in die aarde se oseane. Maar 'n groep van Suid Afrikaanse navorsers en filmmakers is besig om die ...

  • Renosters Op Die Wenpad

    Hierdie is die dramatiese en indrukwekende storie van die Afrika renoster se veg vir oorlewing, nie net teen die mens nie, maar ook teen ‘n onverwagte vyand – olifante.
    In die Pilanesberg Natuurreservaat in Suid Afrika is daar unieke video wat wys hoe renosters sonder rede aangeval word deur olif...

  • Riviere Van Die Grotes

    Afrika is ‘n land van reuse. Sy kragtige riviere kerf die aarde en vorm indrukwekkende valleie en waterwieë wat ‘n tuiste is vir menigte treffende en magtige inwoners. Hierdie is die riviere waar reusagtige olifante en seekoeie bly, eet en drink, en waar antieke krokodille jag en voorplant. Hulle...

  • Riviere Wat Gee En Neem

    Die riviere van Afrika bring lewe maar hulle kan ook die arena wees vir van die natuur se grootste uitdagings. Rowwe seisoens veranderinge dikteer die verloop van lewe en dood langs die riviere. Net die sterkste oorleef die krokodil besmette Mara, die uiterste droogte van die Luangwa Vallei of en...

  • Die Rivier godin

    Vir die antieke Egiptenare was krokodille gode. Hierdie prehistoriese reptiele van die Ndumo Natuur Reservaat aan die Suid-Afrikaanse Mosambiekse grens het n harde moeilike bestaan. As 'n jong wyfie krokodil haar lewe waag om met die grootste mannetjie in die groep te paar, is sy in direkte kompe...

  • Solank Daar Haaie Is

    Twee gewone mans met 'n buitengewone passie vir avontuur en vir haaie! Hul vriende dink hulle is 'n bietjie mal - maar hul vennootskap het van die mooiste onderwaterbeelde opgelewer wat al gesien is.

    Mark en Rob is albei bekwame duikers en, soos die Australiese duikkampioen, kan Rob sy asem 'n p...

  • Zambezihaai

    In die vlak, donker waters langs die kus van Suidelike Afrika skuil ‘n roofdier wie se onbevraagde superioriteit vrees en fasinasie inspireer al vir duisende jare. Normaalweg ‘n oseaan besoeker is die Zambesihaai bekend dat hy al meer as ‘n 1000km in varswater in van die wêreld se grootste rivier...

  • Groot Katte : Wie's Baas

    Leeus, jagluiperds en luiperds: hulle het hul eie jagstrategieë, opvoeding en oorlewingstegnieke ontwikkel. Ons ondersoek hul gedrag en mededingende interaksie om uit te vind wie die uiteindelike jagter is.

  • Monsters van die Namib

    ‘n Storie van oorlewing teen alle verwagtinge in een van die wêreld se mees vyandige omgewings.

    Die harde omgewing van ‘n dorre woestyn, kannibalisme, doodlike slange, en die stryd oor gebied wil nie voorkom as die ideale plek om jou jonges groot te maak nie, maar hierdie Namakwa Verkleurmannetj...

  • Paradys Onder Aanslag

    Die Aliwal Shoal aan die Kwazulu-Natal suid kus in Suid Afrika is ‘n eksotiese mariene wildernis van uitstaande skoonheid en een van die wêreld se top duik plekke.
    Hierdie unieke omgewing ondersteun ‘n skouspelagtige koraal gemeenskap en ‘n groot verskeidenheid van bedreigde vis spesies insluite...

  • BAR - Bring Claude Terug.

    Sjimpansees word in sommige dele van Afrika mishandel. In Oktober 2010 het die Jane Goodall Institute van Suid-Afrika, die Suid-Afrikaanse Lugmag en 'n groep passievolle eko-avonturiers ‘n sending na die Sentraal-Afrikaanse Republiek (CAR) onderneem om Claude, 'n 7-jarige sjimpansee, uit die Bang...