As Die Sardientjies Loop
          
            Afrikaanse Flieks
           •
          52m
        
      
    Miljoene sardientjies swem langs die suidelike kus van Afrika, gevolg deur duisende dolfyne, ontelbare haaie en Witmalgas voels, almal will meeding in die natuur se oorvloed.
Ons storie volg regisseur / kameraman, Peter Lamberti, en sy toegewyde span terwyl hulle die sardientjies langs die Suid-Afrikaanse Wildekus prober opspoor en verfilm.
Die sensasionele onderwater beeldmateriaal van "As die Sardientjies Loop" onthul een van die ongelooflikste bebeurtinises op die planeet.
Up Next in Afrikaanse Flieks
- 
  Diamantkoors langs Die WeskusRuwe duikers en matrose reis van oral oor die wêreld na die berugte Skeleton Coast, langs die gevaarlike kus van Suid Afrika en bekend vir sy skeeps wrakke, om te soek vir diamante onder die see. Die rykste diamantneerslae op die aarde word gevind in Suidelike Afrika. Oor ‘n tydperk van miljoene... 
- 
  Seekoei HelGroot nommers van seekoeie is besig om dood te gaan en hulle karkasse word al langs die rivier gevind tot die genot van die krokodille. Wat is die oorsaak van hierdie ongewone sterftes? Ons volg die lewens van twee seekoei oujongkêrels en ‘n jong ma en haar kalf in hulle reis oppad na hierdie do... 
- 
  Wildehonde Byt Terug‘n Boeiende blik na ‘n trop van wildehonde, vanaf die geboorte van ‘n werpsel tot grootword, jag, speel en interaksie met mekaar. Die teenspoed en trofeë van ontmoetings met roofdiere en prooi in die Afrika bosveld. ‘n Gespesialiseerde halsband kamera word geplaas op een van die trop susters en... 
 
 
           
          