Seekoei Hel
Afrikaanse Flieks
•
Documentary, Educational
Groot nommers van seekoeie is besig om dood te gaan en hulle karkasse word al langs die rivier gevind tot die genot van die krokodille. Wat is die oorsaak van hierdie ongewone sterftes?
Ons volg die lewens van twee seekoei oujongkêrels en ‘n jong ma en haar kalf in hulle reis oppad na hierdie doodsone.
Die erge droeë seisoen van die Luangwa Vallei is altyd hard vir die diere wie dit moet oorleef, maar word die meeste gevoel deur die seekoeie, wat moet onderhandel vir spasie in die oorblywende stukkie van rivier wanneer hulle huise in die mere opdroog.
Gaan hulle uitsterf in die modder? Gaan die siekte hulle ook plat slaan sodat hulle ook net ‘n statistiek word? Gaan hulle teruggaan na die rivier vir ‘n finale konfrontasie met die rivier meester?
Kan hulle hierdie die “Seekoei Hel” oorleef?
Up Next in Afrikaanse Flieks
-
Wildehonde Byt Terug
‘n Boeiende blik na ‘n trop van wildehonde, vanaf die geboorte van ‘n werpsel tot grootword, jag, speel en interaksie met mekaar. Die teenspoed en trofeë van ontmoetings met roofdiere en prooi in die Afrika bosveld.
‘n Gespesialiseerde halsband kamera word geplaas op een van die trop susters en...
-
Reis Van 'n Reus
Die see beskerm sy geheime teen 20ste eeu wetenskap. In 'n tyd waar ruimtetuie die buitenste streke en verder van ons sonnestelsel ondersoek, verstaan ons nog skaars wat gebeur langs ons eie kuslyne in die aarde se oseane. Maar 'n groep van Suid Afrikaanse navorsers en filmmakers is besig om die ...
-
Renosters Op Die Wenpad
Hierdie is die dramatiese en indrukwekende storie van die Afrika renoster se veg vir oorlewing, nie net teen die mens nie, maar ook teen ‘n onverwagte vyand – olifante.
In die Pilanesberg Natuurreservaat in Suid Afrika is daar unieke video wat wys hoe renosters sonder rede aangeval word deur olif...