Wildehonde Byt Terug
Afrikaanse Flieks
•
Documentary, Educational
‘n Boeiende blik na ‘n trop van wildehonde, vanaf die geboorte van ‘n werpsel tot grootword, jag, speel en interaksie met mekaar. Die teenspoed en trofeë van ontmoetings met roofdiere en prooi in die Afrika bosveld.
‘n Gespesialiseerde halsband kamera word geplaas op een van die trop susters en ontdek die hond se persoonlike wêreld en hulle ingewikkelde samelewing. Geboortes, jagtogte en tragedies – die halsband kamera ontbloot die honde se mees intieme oomblikke van naby, maar bowende dit alles onthul dit hoe die honde terug byt.
Wees daar vir die uitsonderlike voorreg van die geboorte van ‘n wildehond werpsel, een van die mees belangrikste gebeurtenisse in hulle lewens. Getuienis tot hulle ver ontwikkelde sosiale sisteem – een van die sterkste en diepste bande in die Afrika natuur wêreld.
‘n Boeiende blik na ‘n trop van wildehonde in hulle stryd vir oorlewing – hulle funksionering as ‘n perfekte geheel.. ‘n suksesvolle eenheid.
Up Next in Afrikaanse Flieks
-
Reis Van 'n Reus
Die see beskerm sy geheime teen 20ste eeu wetenskap. In 'n tyd waar ruimtetuie die buitenste streke en verder van ons sonnestelsel ondersoek, verstaan ons nog skaars wat gebeur langs ons eie kuslyne in die aarde se oseane. Maar 'n groep van Suid Afrikaanse navorsers en filmmakers is besig om die ...
-
Renosters Op Die Wenpad
Hierdie is die dramatiese en indrukwekende storie van die Afrika renoster se veg vir oorlewing, nie net teen die mens nie, maar ook teen ‘n onverwagte vyand – olifante.
In die Pilanesberg Natuurreservaat in Suid Afrika is daar unieke video wat wys hoe renosters sonder rede aangeval word deur olif... -
Riviere Van Die Grotes
Afrika is ‘n land van reuse. Sy kragtige riviere kerf die aarde en vorm indrukwekkende valleie en waterwieë wat ‘n tuiste is vir menigte treffende en magtige inwoners. Hierdie is die riviere waar reusagtige olifante en seekoeie bly, eet en drink, en waar antieke krokodille jag en voorplant. Hulle...