Riviere Van Die Grotes
Afrikaanse Flieks
•
Classics, Documentary
Afrika is ‘n land van reuse. Sy kragtige riviere kerf die aarde en vorm indrukwekkende valleie en waterwieë wat ‘n tuiste is vir menigte treffende en magtige inwoners. Hierdie is die riviere waar reusagtige olifante en seekoeie bly, eet en drink, en waar antieke krokodille jag en voorplant. Hulle deel die riviere met ystervarke, die breëkoparend, en die luiperd.
Up Next in Afrikaanse Flieks
-
Riviere Wat Gee En Neem
Die riviere van Afrika bring lewe maar hulle kan ook die arena wees vir van die natuur se grootste uitdagings. Rowwe seisoens veranderinge dikteer die verloop van lewe en dood langs die riviere. Net die sterkste oorleef die krokodil besmette Mara, die uiterste droogte van die Luangwa Vallei of en...
-
Die Rivier godin
Vir die antieke Egiptenare was krokodille gode. Hierdie prehistoriese reptiele van die Ndumo Natuur Reservaat aan die Suid-Afrikaanse Mosambiekse grens het n harde moeilike bestaan. As 'n jong wyfie krokodil haar lewe waag om met die grootste mannetjie in die groep te paar, is sy in direkte kompe...
-
Solank Daar Haaie Is
Twee gewone mans met 'n buitengewone passie vir avontuur en vir haaie! Hul vriende dink hulle is 'n bietjie mal - maar hul vennootskap het van die mooiste onderwaterbeelde opgelewer wat al gesien is.
Mark en Rob is albei bekwame duikers en, soos die Australiese duikkampioen, kan Rob sy asem 'n p...