Solank Daar Haaie Is
Afrikaanse Flieks
•
Classics, Documentary
Twee gewone mans met 'n buitengewone passie vir avontuur en vir haaie! Hul vriende dink hulle is 'n bietjie mal - maar hul vennootskap het van die mooiste onderwaterbeelde opgelewer wat al gesien is.
Mark en Rob is albei bekwame duikers en, soos die Australiese duikkampioen, kan Rob sy asem 'n paar minute onder water hou. Dit is hul geheim - met 'n enkele asem, kom hulle soveel nader aan haaie wat deur borrels verskrik word. Die oseaan se vreesaanjaendste roofdiere - vul die kamera se lense van Mark en Rob. Hulle kan nie wag om te gaan duik nie, Solank Daar Haaie Is!
Up Next in Afrikaanse Flieks
-
Zambezihaai
In die vlak, donker waters langs die kus van Suidelike Afrika skuil ‘n roofdier wie se onbevraagde superioriteit vrees en fasinasie inspireer al vir duisende jare. Normaalweg ‘n oseaan besoeker is die Zambesihaai bekend dat hy al meer as ‘n 1000km in varswater in van die wêreld se grootste rivier...
-
Groot Katte : Wie's Baas
Leeus, jagluiperds en luiperds: hulle het hul eie jagstrategieë, opvoeding en oorlewingstegnieke ontwikkel. Ons ondersoek hul gedrag en mededingende interaksie om uit te vind wie die uiteindelike jagter is.
-
Monsters van die Namib
‘n Storie van oorlewing teen alle verwagtinge in een van die wêreld se mees vyandige omgewings.
Die harde omgewing van ‘n dorre woestyn, kannibalisme, doodlike slange, en die stryd oor gebied wil nie voorkom as die ideale plek om jou jonges groot te maak nie, maar hierdie Namakwa Verkleurmannetj...