Monsters van die Namib
Afrikaanse Flieks
•
Travel, Documentary, PG
‘n Storie van oorlewing teen alle verwagtinge in een van die wêreld se mees vyandige omgewings.
Die harde omgewing van ‘n dorre woestyn, kannibalisme, doodlike slange, en die stryd oor gebied wil nie voorkom as die ideale plek om jou jonges groot te maak nie, maar hierdie Namakwa Verkleurmannetjie is ‘n kwaai draaktjie wie haar plek verdedig teen almal wat opdaag.
Ons brawe klein verkleurmannetjie verduur baie swaarkry om uiteindelik haar eiers suksesvol te sien uitbroei. Die klein babatjies is minder as 5cm lank, maar te danke aan die beskerming van hulle moeder, sal hulle hulle lewe begin in die veiligheid van haar gebied, ‘n plek waar min ander diere dit sal waag om te loop, die plek van drake.
Up Next in Afrikaanse Flieks
-
Paradys Onder Aanslag
Die Aliwal Shoal aan die Kwazulu-Natal suid kus in Suid Afrika is ‘n eksotiese mariene wildernis van uitstaande skoonheid en een van die wêreld se top duik plekke.
Hierdie unieke omgewing ondersteun ‘n skouspelagtige koraal gemeenskap en ‘n groot verskeidenheid van bedreigde vis spesies insluite... -
BAR - Bring Claude Terug.
Sjimpansees word in sommige dele van Afrika mishandel. In Oktober 2010 het die Jane Goodall Institute van Suid-Afrika, die Suid-Afrikaanse Lugmag en 'n groep passievolle eko-avonturiers ‘n sending na die Sentraal-Afrikaanse Republiek (CAR) onderneem om Claude, 'n 7-jarige sjimpansee, uit die Bang...