Riviere Wat Gee En Neem
Afrikaanse Flieks
•
Classics, Documentary
Die riviere van Afrika bring lewe maar hulle kan ook die arena wees vir van die natuur se grootste uitdagings. Rowwe seisoens veranderinge dikteer die verloop van lewe en dood langs die riviere. Net die sterkste oorleef die krokodil besmette Mara, die uiterste droogte van die Luangwa Vallei of enige van die vele ander gevare in riviere oral oor die kontinent.
Up Next in Afrikaanse Flieks
-
Die Rivier godin
Vir die antieke Egiptenare was krokodille gode. Hierdie prehistoriese reptiele van die Ndumo Natuur Reservaat aan die Suid-Afrikaanse Mosambiekse grens het n harde moeilike bestaan. As 'n jong wyfie krokodil haar lewe waag om met die grootste mannetjie in die groep te paar, is sy in direkte kompe...
-
Solank Daar Haaie Is
Twee gewone mans met 'n buitengewone passie vir avontuur en vir haaie! Hul vriende dink hulle is 'n bietjie mal - maar hul vennootskap het van die mooiste onderwaterbeelde opgelewer wat al gesien is.
Mark en Rob is albei bekwame duikers en, soos die Australiese duikkampioen, kan Rob sy asem 'n p...
-
Zambezihaai
In die vlak, donker waters langs die kus van Suidelike Afrika skuil ‘n roofdier wie se onbevraagde superioriteit vrees en fasinasie inspireer al vir duisende jare. Normaalweg ‘n oseaan besoeker is die Zambesihaai bekend dat hy al meer as ‘n 1000km in varswater in van die wêreld se grootste rivier...