Die Rivier godin
Afrikaanse Flieks
•
Classics, Documentary
Vir die antieke Egiptenare was krokodille gode. Hierdie prehistoriese reptiele van die Ndumo Natuur Reservaat aan die Suid-Afrikaanse Mosambiekse grens het n harde moeilike bestaan. As 'n jong wyfie krokodil haar lewe waag om met die grootste mannetjie in die groep te paar, is sy in direkte kompetisie met ouer en groter wyfies. Dit is 'n ambisieuse oorlewingsstrategie - as haar jong kroos dit maak.
Up Next in Afrikaanse Flieks
-
Solank Daar Haaie Is
Twee gewone mans met 'n buitengewone passie vir avontuur en vir haaie! Hul vriende dink hulle is 'n bietjie mal - maar hul vennootskap het van die mooiste onderwaterbeelde opgelewer wat al gesien is.
Mark en Rob is albei bekwame duikers en, soos die Australiese duikkampioen, kan Rob sy asem 'n p...
-
Zambezihaai
In die vlak, donker waters langs die kus van Suidelike Afrika skuil ‘n roofdier wie se onbevraagde superioriteit vrees en fasinasie inspireer al vir duisende jare. Normaalweg ‘n oseaan besoeker is die Zambesihaai bekend dat hy al meer as ‘n 1000km in varswater in van die wêreld se grootste rivier...
-
Groot Katte : Wie's Baas
Leeus, jagluiperds en luiperds: hulle het hul eie jagstrategieë, opvoeding en oorlewingstegnieke ontwikkel. Ons ondersoek hul gedrag en mededingende interaksie om uit te vind wie die uiteindelike jagter is.