Diamantkoors langs Die Weskus
Afrikaanse Flieks
•
Documentary, Short Films, Travel
Ruwe duikers en matrose reis van oral oor die wêreld na die berugte Skeleton Coast, langs die gevaarlike kus van Suid Afrika en bekend vir sy skeeps wrakke, om te soek vir diamante onder die see.
Die rykste diamantneerslae op die aarde word gevind in Suidelike Afrika. Oor ‘n tydperk van miljoene jare was van hierdie diamante weggevoer deur die Oranje Rivier tot in die see waar hulle lê en wag soos versteekte skatte. Maar die duikers wie probeer om hierdie rykdomme bymekaar te maak het een van die gevaarlikste beroepe op aarde.
Up Next in Afrikaanse Flieks
-
Seekoei Hel
Groot nommers van seekoeie is besig om dood te gaan en hulle karkasse word al langs die rivier gevind tot die genot van die krokodille. Wat is die oorsaak van hierdie ongewone sterftes?
Ons volg die lewens van twee seekoei oujongkêrels en ‘n jong ma en haar kalf in hulle reis oppad na hierdie do...
-
Wildehonde Byt Terug
‘n Boeiende blik na ‘n trop van wildehonde, vanaf die geboorte van ‘n werpsel tot grootword, jag, speel en interaksie met mekaar. Die teenspoed en trofeë van ontmoetings met roofdiere en prooi in die Afrika bosveld.
‘n Gespesialiseerde halsband kamera word geplaas op een van die trop susters en...
-
Reis Van 'n Reus
Die see beskerm sy geheime teen 20ste eeu wetenskap. In 'n tyd waar ruimtetuie die buitenste streke en verder van ons sonnestelsel ondersoek, verstaan ons nog skaars wat gebeur langs ons eie kuslyne in die aarde se oseane. Maar 'n groep van Suid Afrikaanse navorsers en filmmakers is besig om die ...