Reis Van 'n Reus
Afrikaanse Flieks
•
Classics, Documentary, Educational
Die see beskerm sy geheime teen 20ste eeu wetenskap. In 'n tyd waar ruimtetuie die buitenste streke en verder van ons sonnestelsel ondersoek, verstaan ons nog skaars wat gebeur langs ons eie kuslyne in die aarde se oseane. Maar 'n groep van Suid Afrikaanse navorsers en filmmakers is besig om die geheim van 'n lang reis te ontdek - die amper 2000 myl reis van die magtige walvis haai, vanaf die koraal ryke waters rondom die Seychelles Eilande tot die stormagtige waters van die Kaap van Goeie Hoop. Hierdie die grootste van alle visse beweeg in vrede deur hierdie roete van buitengewone rykdomme, oorheers op die beurt deur grys rifhaaie, skole hamerkophaaie, tierhaaie, Zambezi haaie en grootwithaaie. Deur die walvis haai te volg word die verstommende rykdomme van die Indiese Oseaan ontdek en openbaar.
Up Next in Afrikaanse Flieks
-
Renosters Op Die Wenpad
Hierdie is die dramatiese en indrukwekende storie van die Afrika renoster se veg vir oorlewing, nie net teen die mens nie, maar ook teen ‘n onverwagte vyand – olifante.
In die Pilanesberg Natuurreservaat in Suid Afrika is daar unieke video wat wys hoe renosters sonder rede aangeval word deur olif... -
Riviere Van Die Grotes
Afrika is ‘n land van reuse. Sy kragtige riviere kerf die aarde en vorm indrukwekkende valleie en waterwieë wat ‘n tuiste is vir menigte treffende en magtige inwoners. Hierdie is die riviere waar reusagtige olifante en seekoeie bly, eet en drink, en waar antieke krokodille jag en voorplant. Hulle...
-
Riviere Wat Gee En Neem
Die riviere van Afrika bring lewe maar hulle kan ook die arena wees vir van die natuur se grootste uitdagings. Rowwe seisoens veranderinge dikteer die verloop van lewe en dood langs die riviere. Net die sterkste oorleef die krokodil besmette Mara, die uiterste droogte van die Luangwa Vallei of en...