Zambezihaai
Afrikaanse Flieks
•
Classics, Documentary
In die vlak, donker waters langs die kus van Suidelike Afrika skuil ‘n roofdier wie se onbevraagde superioriteit vrees en fasinasie inspireer al vir duisende jare. Normaalweg ‘n oseaan besoeker is die Zambesihaai bekend dat hy al meer as ‘n 1000km in varswater in van die wêreld se grootste riviere – die Mekong, die Ganges, die Mississippi – op geswem het, wat hom sy plaaslike naam, die Zambesihaai gegee het.
Hierdie haai is die natuur se mariene meesterstuk, ‘n uiterste aangepasde groepering van spiere en sintuie fyn ingestel vir die jagtog. Die Zambesi, uniek tot die haai familie, het die verstommende vermoë om sy soutwater habitat te verlaat en river op te swem. Dit gaan daar om te voer en om ontslae te raak van soutwater parasiete, asook vir wyfies om geboorte te gee. Presies hoe dit kan oorleef in soutwater is vandag nog ‘n raaisel vir wetenskaplikes.
Zambesihaai ondersoek hierdie unieke en raaiselagtige spesie, sy doodlike geskiedenis in Suid Afrika, en die pogings onderneem om beide man en dier te beskerm.
Up Next in Afrikaanse Flieks
-
Groot Katte : Wie's Baas
Leeus, jagluiperds en luiperds: hulle het hul eie jagstrategieë, opvoeding en oorlewingstegnieke ontwikkel. Ons ondersoek hul gedrag en mededingende interaksie om uit te vind wie die uiteindelike jagter is.
-
Monsters van die Namib
‘n Storie van oorlewing teen alle verwagtinge in een van die wêreld se mees vyandige omgewings.
Die harde omgewing van ‘n dorre woestyn, kannibalisme, doodlike slange, en die stryd oor gebied wil nie voorkom as die ideale plek om jou jonges groot te maak nie, maar hierdie Namakwa Verkleurmannetj...
-
Paradys Onder Aanslag
Die Aliwal Shoal aan die Kwazulu-Natal suid kus in Suid Afrika is ‘n eksotiese mariene wildernis van uitstaande skoonheid en een van die wêreld se top duik plekke.
Hierdie unieke omgewing ondersteun ‘n skouspelagtige koraal gemeenskap en ‘n groot verskeidenheid van bedreigde vis spesies insluite...