Renosters Op Die Wenpad
Afrikaanse Flieks
•
Classics, Documentary, Educational, PG
Hierdie is die dramatiese en indrukwekende storie van die Afrika renoster se veg vir oorlewing, nie net teen die mens nie, maar ook teen ‘n onverwagte vyand – olifante.
In die Pilanesberg Natuurreservaat in Suid Afrika is daar unieke video wat wys hoe renosters sonder rede aangeval word deur olifante. Baie keer tot die dood toe en partykeer met die gebruik van wapens. In hierdie film word daar rare renoster gedrag gesien en die ongewone en versteurende gebeure tussen twee van die grootste soogdiere op die aarde.
Die mens se inmenging met hierdie reuse diere, deur natuurlike populasies te vernietig en dan te probeer om hulle terug te bring en te beskerm, het ‘n reuse impak gehad op die manier hoe hierdie diere op mekaar reageer. ‘n Afrika Renoster Storie vertel die ware storie van hoe die natuurlewe oorleef teen alle teenspoed.
Up Next in Afrikaanse Flieks
-
Riviere Van Die Grotes
Afrika is ‘n land van reuse. Sy kragtige riviere kerf die aarde en vorm indrukwekkende valleie en waterwieë wat ‘n tuiste is vir menigte treffende en magtige inwoners. Hierdie is die riviere waar reusagtige olifante en seekoeie bly, eet en drink, en waar antieke krokodille jag en voorplant. Hulle...
-
Riviere Wat Gee En Neem
Die riviere van Afrika bring lewe maar hulle kan ook die arena wees vir van die natuur se grootste uitdagings. Rowwe seisoens veranderinge dikteer die verloop van lewe en dood langs die riviere. Net die sterkste oorleef die krokodil besmette Mara, die uiterste droogte van die Luangwa Vallei of en...
-
Die Rivier godin
Vir die antieke Egiptenare was krokodille gode. Hierdie prehistoriese reptiele van die Ndumo Natuur Reservaat aan die Suid-Afrikaanse Mosambiekse grens het n harde moeilike bestaan. As 'n jong wyfie krokodil haar lewe waag om met die grootste mannetjie in die groep te paar, is sy in direkte kompe...